Saturday, January 10, 2009

Kabeljou, kabeljou


Op die wysie van Delarey, Delarey...Die wie hom ken sing dan saam...
En CJ Langenhoven het sy huis gedoop, Arbeidsgenot, dan doop ek my huis hengel'straf, dis nou my huis hier ver op kakibosvlakte wat ook spoedig behoort te wees - mielievlakte, of nog beter - Die Groot Mielie See...

Toe ek daar was, aan die krap vir daai Kabeljou. Ek sal jou weer kry...