Kabeljou, kabeljou
Op die wysie van Delarey, Delarey...Die wie hom ken sing dan saam...
En CJ Langenhoven het sy huis gedoop, Arbeidsgenot, dan doop ek my huis hengel'straf, dis nou my huis hier ver op kakibosvlakte wat ook spoedig behoort te wees - mielievlakte, of nog beter - Die Groot Mielie See...
Toe ek daar was, aan die krap vir daai Kabeljou. Ek sal jou weer kry...
1 Comments:
Ek dink jy moet kabeljou kabeljou se woorde voluit neerskryf en dit aan iemand soos Bok of Leon Schuster gaan verkoop! Ek en Heinrich sing hom natuurlik gereeld as ons langs die waters staan en verlang na jou.
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home