Oujaarskuur skoon gewas

Dankie Ben en Marieta en ook al die ander mense van oujaarsaand op Houtkoppies.
Ons is saam met julle almal bly oor die groot geskenk van bo en toe ons vanmore vroeg verby die lande huis toe ry kon ek hoor hoe die mielies hande klap en sing...
Jesaja 55 vrs 12 "Julle sal met blydskap uit Babel wegtrek en

0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home