'n Nuwe begin
'n Reenboog was vir Noag die teken van 'n nuwe begin. God se nuwe begin met die mens van toe. Ons woon nou in 'n nuwe huis en die mooi reenboog in die ooste was nogal simbolies van pas met ons intrek. Dit voel of ek self nogal gereeld nuwe "beginne" ervaar, en dankbaar is ek!
Wat nuwe asem betref wag ek geduldig en sommige, net sommige dae, minder geduldig. Genadiglik kan ek nooit lank so ongeduldig bly nie, die goeie en skoonheid om my laat my gou van my eie dwaasheid afsien.
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home