Wednesday, November 12, 2008

Soos 'n Boeieng

...met 'n reguit streep huis toe, see toe, more oggend vroeg, hier uit die Godom en Samorra, dat ek weer kan kyk hoe my eie beeste wei...
Ek teken lank nie meer vir verlof nie, maar nou moet ek die span laatweet as ek 'n rukkie hier wil weg.