Kakibosvlakte
We are all equally distant from tomorrow."Wragtie,almal ewe vêr van more..." Dis nóú wat saak maak! NOTE: This blog is not Dutch but mostly in Afrikaans - one of the modern languages of the world.
Saturday, December 20, 2008
Pos 69

Wat sal ek nou daarvan se? Net dat dit dieselfde bly - al draai ek dit om. Opgetel kry ek 15 en as ek dit op sy beurt weer optel dan kry ek 6, as ek dit omdraai word dit 9 en as ek die regop een en die omgedraaide een langs mekaar sit word dit weer 69. Mooi ou sirkeltjie - die 69.
Laat my nou skielik onthou van 'n ander snaakse

Ek sit graag fotos by van hoe

Ek het ook fotos van hoe Fascot destyds oppad slaghuis toe geraak het, maar dit is persoonlik en mens wys nie sommer net sulke fotos nie. Nou le Fascot se vel op my bed oop gesprei en hou my saans warm as dit koel is.
As jy regtig wonder wat ons alles maak, kom kyk self, want my pyp is te kort om tot waar jy ook al is te gaan, sodat ek jou kan wys.