Wednesday, October 28, 2009

Dankbaarheid

Ons moet werk ook, al werk alles nie altyd- en ook nie altyd uit soos ons so werk-werk beplan nie. Baie genade, kan ek van getuig, teenoor die werk wat ons wel nog het. In hierdie wêreldwye finansieële krisis tyd het iTEPA tot dusver bly voortbestaan. Ek dank die Here daarvoor en alle lof aan Hom, ons voorsiener!