Wednesday, April 8, 2009

Lekker verjaar ou maat!

Nee, hierdie is nie vir myself nie, maar vir Jan van Jan-Noag faam:

"Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar
Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar

Jy moet lekker verjaar
jy moet lekker verjaar

Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar
Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar

Jy moet lekker verjaar
jy moet lekker verjaar!!"

So ja, nou het ek darem lekker vir ou Jan gesing.
Hoop daar lê vir jou nog baie sulke mooi jare voor.
Dankie vir die spotties, die een het ek vir my en my gaste gerook en as voorgereg geniet, man, dit was smaaklik.