Monday, December 7, 2009

So loop dit hier...



Die planters het gesing die laaste paar weke - amper daar - Willie sien die een se wind reg.







Roos kinders, ek en honde kamp saam voor die huis.









Shallie sjallie drinkkie word deur Willem bemoedig - Shallie drink nou mooi...







Die pronkertjies lag saam met somer...