Bloods
Today was monthly bloods day and while in town, had the drip site checked. All appeared fine with the drip in spite of slight blood seepage last night. I had it cleaned and closed up with fresh "cling wrap".
While giving the blood samples a man asked if he could pray for me. So there in the national blood service shop in West Gate a couple of people had a prayer session. This man was willing to give of himself to help me in spite of what people may think of him. He was willing to put action to his thoughts and became an instrument in the Lord's hand. I thank the Lord for what He has done through this man.
Antwoord vir Donald:
Die drip pomp (CADD-legacy plus) behoort aan die CF clinic by Johannesburg Hospitaal, dit is baie handig en maak die drip eskapades heelwat makliker. Profalaktiese antibiotica is goed, veral wanneer jou longe aan ernstige bakteriese/ of ander infeksies blootgestel was/is. Ek glo dat jy na Dr Williams kan luister en gaan volgens sy aanbeveling. Ek was so 10 jaar terug by Grote Schuur Hospitaal en wou nie weet van profalaktiese antibiotika nie. Dit mag wees dat as ek destyds daarmee begin het my longe dalk nou in 'n beter toestand kon gewees het.
My broer en skoonsuster se dogtertjie is vandag gebore: Mishka,welkom kleinding en baie geluk broer en sus! Ek hoop om volgende week vir 'n paar uur by julle te kom kuier. Waar Mishka bly...
Vir Ruan: Partykeer laat liewe Jesus toe dat dinge met ons gebeur wat nie lekker is nie. Dan, wanneer Hy die slegte dinge wegvat en Hy ons weer gelukkig en gesond maak, sal almal om ons sien dat Hy baie lief is vir ons en dat Hy die beste is en alles weet.
Vervolg vir Ruan: Wanneer ons werk hier by die mense klaar is kom liewe Jesus ons haal. As ons dan saam met Hom gaan is daar geen meer seer en siekwees of kieme of enige slegte dinge nie. Eendag, eendag gaan ons almal wie Jesus kom haal het saam 'n groot partydjie hou. Ek is baie opgewonde en bly oor daardie partydjie, maar ons moet geduldig wag daarvoor. Ek dink dit gaan beter wees as verjaardag of kersfees of altwee saam!! Hoop ek sien jou gou, liefde Oom Gustav.
1 Comments:
Dankie vir die antwoor Oom Gustav,maar nou het jy my ma in trane...
Ons sien jou een van die dae!
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home