Tuesday, June 24, 2008

What about God? Wat dan van God?

I have friends who believe and also some who do not, sometimes even those who believe, tend "not to believe". The reason has to be the difficulty in understanding what the name "GOD" describes, as nobody alive has seen Him in his full glory.

I would like to pose some general questions: Can we see our thoughts? Can we touch, smell, taste or handle them in a manner as to take them and nail them to the wall for others to see?

The apparent answer is no, but that does not mean they do not exist or that we can deny that we have thoughts. The "GOD" concept is similar, yet much more powerful, it reaches in size and greatness far beyond the comprehensive capabilities of any human mind or the combined efforts off many and yet in simplicity so that even a small child can understand.

God exists! as sure as our thoughts exist and even more intensely so. The really exiting thing is that we can make our thoughts alive, tangible and "write them on the wall" by taking it a step further and applying some action to our thoughts.

In the same manner God sometimes choose to become tangible and visible through believing peoples lives and their actions. Seek God's face and He will answer your call! It is a promise…
***************************
Ek het vriende wie glo en ook sommiges wie nie, soms is self die wie glo in vertwyfeling. Die rede is seker omdat dit moeilik is om die naam “GOD” te verstaan siende dat nie een lewende Hom al in al Sy Glorie gesien het nie.

Ek wil ‘n paar algemene vrae stel: Kan ons ons gedagtes sien? Kan ons daaraan raak, dit ruik, proe of dit hanteer op ‘n manier waarop ons dit teen ‘n muur kan vas spyker vir ander om te aanskou?

Op die oogaf is die antwoord; nee, maar dit beteken nie ons gedagtes bestaan nie of dat ons die feit van ons denke mag ontken nie. Die “GOD” konsep is soortgelyk, en tog ook baie kragtiger, dit reik in grote en grootsheid vêr verby die begrips vermoë van enige mens se verstand of die gekombineerde pogings van baie, en tog, in eenvoud is dit so dat selfs ‘n klein kindjie dit kan verstaan.

God bestaan! So seker as ons gedagtes bestaan en selfs meer intens. Die opwindende ding is dat ons, ons gedagtes lewendig kan maak, tasbaar en “op die muur geskryf” deur dit ‘n tree verder te vat en ons gedagtes in aksie te laat oorgaan.

Op dieselfde wyse kies God soms om tasbaar en sigbaar te raak deur gelowige mense se lewens en hul aksies. Soek God se aangesig, en Hy sal jou roep antwoord! Dis ‘n belofte…

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home