Wednesday, July 9, 2008

Techno Drip


Technologically advanced is the least I can say. I recall visiting Mug&Bean in Killarney Mall in 2007 holding a drip bag above my head with one hand and dragging the oxygen bottle along with the other. Now I have the privilege of a portable oxygenator and a very small and nifty drip pump. My essential life support systems currently part of me and hopefully soon to be redundant. It goes beyond imagination...

The chicken pox have cleared nicely and I just tire a bit easier than before. I have become ostiopenic over the past few years and had to go for a "calcium drip" yesterday. This needs to be repeated every 3 months to ensure that my bones are hard enough. Should I receive lungs there is a real threat of fractures due to the sudden abundance of energy and associated activity.

The third set of sputum samples grew nothing more than normal flora. Three labs and nine sputum samples in total all finding the same nothing! I should mention that I was anointed with oil 3 weeks ago and many people have been praying for my health. Thank you and please continue to do so.

3 Comments:

At July 9, 2008 at 7:36 PM , Blogger Tannie Irma said...

Hallo julle twee!
Dis darem lekker om lepel te lê in hierdie koue.
Ja, tegnologie is wonderlik. Dankie dat jy ons inlig ... ek weet beslis nie van al dié goeters nie ... maar, gebed is 'n wonderlike ding ... julle bly in ons gebede en gedagtes.
Bly dat al die gekweekte goeters niks snaaks oplewer nie. Ons bid dat dit gou onnodig sal wees om al die goeters saam te sleep en te laat toets ... en dat jy nie té veel energie méér sal hê nie ... want dan gaan jy goeters breek!!! Ons is dankbaar die waterpokkies het gewyk en vertrou dat jou gesondheid sal hou en sterker word.
Liefdetjies van ons almal uit die koue Hermanus.

 
At July 9, 2008 at 10:41 PM , Blogger Lisa said...

Hi Gustav,

Dit lyk my die koue het die hele land bekruip. Darm is Marlene nou daar om bietjie sonskyn saam met die koue in te bring.
Die seisoen het darm al gedraai en die nagte word korter en die die langer en een van die dae as ons weer sien is dit somer. Die winter is mos geneig om mens se gemoed so bietjie te demp.

Ek het lanklaas tyd gehad om bietjie hier op jou blog te kom kuier!

Hier bid ons almal vir jou dat die gewag nie te lank moet wees nie. Ruan het ook nou al gevra waar is oom Gustav en hy bid ook vir jou in die aande. Hy verstaan net nie lekker van hoe die kieme in jou longe gekom het nie .... "het oom Gustav nie sy hande gewas toe hy kossies geeet het nie?" het hy nou die aand gevra toe sê ek maar jy moet homself vertel.

Nou ja jy en Marlene moet die tydtjie saam geniet.

Liefde
Naas, Lisa Ruan en Zené

 
At July 10, 2008 at 3:30 PM , Blogger don said...

hey gustav

ek het gesien jy het op alice se blog gecomment, toe kom lees ek bietjie jou blog.ek het ook cf, het ook al vir dr williams gesien ma my longe is nog fine. fev1 40%, ek is net baie op ivs...ek het toe jou photo gesien van jou iv pomp. ek het dit al gesien op facebook van iemand van amerika ma ek wil baie graag kyk of ek nie so ding in die hande kan kry nie. ek wou ma by jou geweet het waar jy dit gekry het? ek is nou al by moeg om die drip stand hier by my huis rond te stoot. =) Die dokters wil ook my parmanent op antibiotica sit so so ding sal baie gerieflik wees.

thanks man. ek sien uit om bietjie jou blog te lees.

baie sterkte

Donald

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home