Saturday, February 13, 2010

Meester





Gebuig-reguit

As iemand krom is,
sal dié wereld
van die Swartbergpas
hom reguit maak
en as hy reguit is
sal hy hier krom word…

Die Hel is woes
en leeg
en van god verlaat,
maar die pad soontoe
is nog erger.
‘n Bree weg
is dit
in die geval nie!

maar hier sal jy
nederigheid kom kry...

2 Comments:

At February 15, 2010 at 10:34 AM , Blogger baasman said...

....sien daai Hilux werk so bietie Neef!!!

 
At February 15, 2010 at 10:36 AM , Blogger baasman said...

..bietjie meen ek!!

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home