Om te lag
Ek wil ook tog ietsie hieroor sê…Die Readers Digest tydskrif het altyd ‘n rebriek/artikel gehad met die naam van “laughter’s the best medicine”. En is dit nie so nie! Om vir jouself te lag is genesend, om saam met iemand te lag is vertroosting en om vir iemand te lag is sommer lelik as dit gaan om leed, maar verligting van stress as dit is as gevolg van perkaatse (snaaksighede). Dis een van die universeele tale van die mensdom. Tot ons troeteldiere leer om ons lag uit te ken en reageer daarop. Ja, die kenners meen lag veroorsaak allerlei wonderlike afskydings en het ‘n positiewe uitwerking, waarmee ek hartig saam stem.
Lag is lekker al is dit vir my hoes, lag=hoes en hoes=beterasem en beterasem=betervoel en betervoel=wonderlik! Nou wonder ek hoe dit sal wees om eendag te kan lag sonder om te hoes...
4 Comments:
Mooi man, baie trots en erg jaloers. Ek kab die "Shallow pigs" nie weerstaan nie!
Lekker man...net lekkkkakakakaker....dis om te lag sonder die hoes
(sorry, die comments ding by my is ge-confuse)
...ek sal nooit die dag vergeet toe ons in die halfklaar stroois daar bokant volstruisbos, dink ek, aant lagge geraak het nie. jy en daardie aansteeklike laggie van jou.
Dis die beste ding ooit om te lag sonder om te hoes!!!! Nou onlangs ees jou blog ontdek, yay!
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home