Gee ons 'n breek
Ek doen nie reg aan die afgelope week nie en sal dit moet regstel. Ons wegbreek neem ons nou oor ver paaie en tans is ons in Robertson oppad na die Kalahari. Die paar dae by Yellow Sands was besonders. Julle vriende en familie wie kom kuier het word opreg waardeer. Baie dankie! Ek wil net 'n spoor hier op die blog los om ons reise vas te pen en sal verder weer so maak en uitbrei.
2 Comments:
Is jy nie bang om te ver van Milpark te gaan nie? INgeval jy die oproep kry?
Dit was lekker om julle weer 'n slag te sien ou maat. Dankie vir die kuier
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home