Sunday, August 31, 2008

CLIMATIC DIVERSITY!

A beautifull, wonderfull and truly amazing world we live in! I took some pictures today of the promise of green I mentioned a month or so ago...and then I also recieved some from my farther-in-law from Robertson, some 1000km south west of here.
Spot the climatic difference!

Green versus white, and somehow I can feel the white approaching!

Mishka is growing into an angel of a girl!

And Marlene will be here soon, Tuesday, with three of our K9 "children".

1 Comments:

At September 4, 2008 at 8:08 AM , Blogger baasman said...

Dis waar neef!!!

Ons het nog net so 'n spoegseltjie reen gehad en onmiddelik verskyn 'n magdom van kleure en geure in die veld.

Die karoo is darem 'n wonderwerk in eie reg.

My skoonpa vertel my noudie dag hoe hy in een strawwe droogte tot besef gekom het met hoe min vog die karoobossie kan oorleef en steeds hope krag het.

Hy het oudergewoonte skaap geslag en die keer, uit nuuskierigheid, die inhoud van die pens deurgegaan om te sien wat dit is wat die skaap so vet hou in sulke droe tye.

Tot sy verbasing kry hy toe lower groen karoobossie in die ding se pens.

Hy het glads 'n slag opgekyk om te sien of sy oe hom nie bedrieg het nie...en tog was die bossie voor hom in die veld horing droog en as vaal.

Die gevolgtrekking wat hy toe maak is dat die bossie so aangepas het met ons droe klimaat dat dit met die geringste vog en binne enkele ure na sy volle glorie kan herstel...en sy voedingskrag behou....nie soos meeste ander plante wat al die reserwes na die wortels toe trek in maer jare nie.

Mishka is pragtig!!!!!

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home