Monday, December 7, 2009

So loop dit hier...



Die planters het gesing die laaste paar weke - amper daar - Willie sien die een se wind reg.







Roos kinders, ek en honde kamp saam voor die huis.









Shallie sjallie drinkkie word deur Willem bemoedig - Shallie drink nou mooi...







Die pronkertjies lag saam met somer...

1 Comments:

At December 10, 2009 at 10:46 AM , Blogger baasman said...

ek raak sommer lelik lus vir plant as ek so na al die gewerskaf kyk

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home