Jagters
Mooi skoot! Onder die oog in, onder die oor uit - 30m,
baie mooi, amper gereed vir kolganse wat lag... Hulle beter passop of dis die laaste lag... en ook wie laaste lag lag die lekkerste... Die een bevind haar tans in die oond in spek en foelie toe gedraai met uie en knoffel op gestop. 'n Ware jagter gebruik wat hy skiet en skiet nooit meer as wat hy kan gebruik nie, onthou die les ou seun.
2 Comments:
..wel gedaan ou seun..wel gedaan!!!
Mooi man, klink na 'n "kol"skoot.
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home