Tuesday, March 10, 2009

Dankie almal

Ons week was baie doenig en ons het seker 'n hele paar mense wie ons graag wou sien, maar die tyd het eenvoudig ontbreek. Spesiaal dankie aan die volgende:
Tersius, Carmen en Juandre vir die kom haal
Lucien, Linda en kinders dat ons by julle kon bly en sooo baie baie
Jan, Venessa en gesin vir die heerlike geselligheid
Naas, Lisa en kinders vir julle tyd en hulp met so baie dinge
Heinrich, Alma en kinders vir die tert en kuier
Dewalt, Jan, Heinrich en Lance vir die visvang
Deon, Rika en kinders vir julle tyd en kuier en dat julle aan ons dink
Kai-uwe, Adri en kinders vir kuier en julle tyd
Jurie, Joretha en kinders vir julle kuiertjie
Dewalt, Valerie, Lizette en Jessica dankie vir julle kuier
Amper vergeet ek van julle Charl, Lizette en pragtige dogterjies, dankie ook vir julle tyd en kuier!
Oom Ben, dankie vir die mooi skoon bakkie!! Baie jammer tannie Marietjie dat die tyd ons gevang het!
Caroline dankie vir die kuiertjie, koffie en koekies
Oom Johan en Tannie Marie, dankie vir die koffie en kuiertjie
Oom Chris, dankie vir oom se tyd
Tom en Steph, dankie vir die heerlike brood en kuier in jul plaas kombuis
Fielies en Tanya en Mishka, dankie vir die kuier, belowe ons slaap volgende keer oor!
Pa en Ma, dankie vir die kuier en al die moeite, dankie ook vir die saam stuur.
Lance dankie vir daai vis!! Ons het dit klaar geniet!
Deon, Lindsay, Micheal, Warwick, Sam thank you for your time and coffee!
Oom Jannie en Tannie Regina, baie dankie vir die Port!! en koffie en kuiertjie.
Oom Tienus en Tannie Villa, dankie vir die koek en koffie, dit was heerlik!

Elke oomblik wat ons by 'n ander persoon deurbring is 'n potensieele geleentheid van genade uit God se hand.

1 Comments:

At March 11, 2009 at 7:08 AM , Blogger Jan said...

Gus, dit is vir ons 'n plesier, dankie vir julle kuier dit was vir ons 'n voorreg om julle weer te sien, kan nie wag vir die volgende kuier nie. Groete vir Marlene ook.

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home