Monday, January 25, 2010

Rooibaard en die delwers




Ons groei rooibaard mielies hier in die groente tuin. Die honde lê in die Roket en kyk hoe Marlene die ertjies karnuffel…en so 500m wes dreun ‘n masjien wat delf na klippies. Die somertuin is ‘n vreugde. Reën vir 2010 staan hier al by die 200mm rond en die mielies op Holfontein lyk alles soos besproeings aanplanting.

1 Comments:

At January 25, 2010 at 1:00 PM , Blogger baasman said...

Wat 'n lieflike gesig, hier gaan dit maar broekskeur....voer al die wild.

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home