Raai raai
Tussen ons
is daar ‘n land vol goud
Kwesbaar en kosbaar
Jonk maar tog oud
gereed vir die awegaar.
Wie is ons en wie is hulle?
We are all equally distant from tomorrow."Wragtie,almal ewe vêr van more..." Dis nóú wat saak maak! NOTE: This blog is not Dutch but mostly in Afrikaans - one of the modern languages of the world.
2 Comments:
...'n land vol goue koringare reg vir die oes!!!?....so tussen die fudgekoning en sy leermeester!!!!?
Smaak my die baasman is nogal skerp
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home